5 ‘n dag Beloningskaart

R0,00

Die 5 'n dag Beloningskaart is die perfekte manier om jou kind te motiveer om 5 vrugte en groente per dag te eet!

Die beloningskaart is A4 grootte en daar is 30x skyfies wat gebruik word om op die bord te plak to al 5 geëet is vir die dag. Sodra al 5 geëet is, kry jou kind 'n ster vir die dag!

Ingesluit is 3 stelle in die volgende kleure:

  • Blou & Groen
  • Geel & Oranje
  • Pienk & Pers

Die skyfies is as volg:

  • 14x Vrugte
  • 14x Groente
  • 2x Plein om op geskryf te word

Instruksies en porsie groottes ook ingesluit.

Die beloningskaart is 'n PDF dokument wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk word.