Sorry - this product is no longer available

Tema Aktiwiteitsboekie (4) - Plaas

’n Volkleur werksboekie propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp is met 'n kindervriendelike tema vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Prentjie flitskaarte
Volg die lyn
Hoof- en kleinletter oefeninge: Dd
Muurkaart: d
Klank woorde: d
Speelklei matjie met opdrag
Inkleurprentjie
Vorm aktiwiteit: Reghoek
Skryf woorde
Sorteer: Voor en Agter
Pas en verbind: Middellyn kruising
Getal flitskaarte: 1-10
Tel oefening: Ses
Lees, bou en skryf woorde
Skaduwee speletjie
Ryg patroon
Dot to dot
Vier legkaarte: 4, 6, 8 en 12 stukke


Die werksboekie is 'n PDF dokument wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk word.

LESPLAN vir hierdie Tema Werksboekie beskikbaar hier: http://store.little1.co.za/lesplanne