Sorry - this product is no longer available

Aktiwiteitskaarte vir 1-3 jariges

R70,00

Die aktiwiteitskaarte kan saam (of apart) met die Leer-Program vir 1-3 jariges gebruik word, wat hier beskikbaar is: http://store.little1.co.za/-afrikaans

Ingesluit is 38x aktiwiteitskaarte en behandel die volgende:

  • Vorms: sirkel, vierkant, driehoek, reghoek, diamant, ovaal, hart, ster
  • Kleure: rooi, blou, geel, groen, pers, pienk. bruin, oranje
  • Konsepte: groot, klein, hoog, laag, voor, agter, in, uit, ver, naby, bo, onder, op, af
  • Getalle: 1-9