Alfabet Vlaggies {Blou}

R50,00

26x Vlaggies met die alfabet a-z in kleinletters. A4 en A5 grootte vlaggies ingesluit.

Druk uit, lamineer en maak dit vas aan 'n tou/lint. Hang dan op teen 'n muur.