Emosies ♡ Aktiwiteitsboekie & Lesplan

R45,00

Die volgende is ingesluit:

♡ Die TEMA AKTIWITEITSBOEKIE se aktiwiteite is as volg:

  • Prentjie flitskaarte
  • Volg die lyn
  • Hoof- en kleinletter oefeninge: Ww
  • Muurkaart: w
  • Klank woorde: w
  • Speelklei Matjies
  • Emosie Kaart
  • Inkleurprentjie
  • Vorm aktiwiteit: Sirkel
  • Skryf woorde
  • Lees, bou en skryf woorde
  • Pas en verbind: Middellyn kruising
  • Knip aktiwiteit
  • Getal flitskaarte: 1-10
  • Geheue speletjie
  • Wat volg speletjie

♡ Die LESPLAN bestaan uit die volgende:

  • Opsomming van die Tema Aktiwiteitsboekie
  • Morsige Speeltyd / Sensoriese Speeltyd idee
  • Bybel Les/Versie voorstel (hoofstuk of vers)
  • Uitleg vir die week (Maandag-Vrydag) om die tema en aktiwiteite te doen/behandel (A4 bladsy)
  • Fyn & Groot Motoriese aktiwiteite
  • Kuns Aktiwiteit vir elke dag
  • Woorde in regte skoolskrif vir temabord/tafel

♡ Formaat: PDF dokumente wat direk na die bestelling gedownload kan word.