Flitskaarte & Muurkaarte {Kleur Skakerings} met prentjies

9 Stelle kleur Flitskaarte (A6) & Muurkaarte (A4) met bypassende prentjies in volkleur. 'n Totaal van 27 Muurkaarte en Flitskaarte.
R45,00

In hierdie stel is 9 stelle Kleur Flitskaarte (A6) & Muurkaarte (A4) met bypassende prentjies in volkleur. Elke kleur, plus 'n ligte en donker skakering van elke kleur is ingesluit. 'n Totaal van 27 Muurkaarte en Flitskaarte. Die volgende kleure is ingesluit:

  • Rooi
  • Blou
  • Groen
  • Geel
  • Pers
  • Pienk
  • Oranje
  • Grys
  • Bruin

Druk dit uit op karton, lamineer en plak teen die muur of maak hand grootte flitskaarte.

Elektroniese dokument: PDF (Adobe Reader nodig)