Sorry - this product is no longer available

Gesiggie Telmatjies - Getalle 1-20

R25,00

Telmatjies werk fantasties om getalle en getalname aan te leer. Dit ontwikkel jou kleinding se fyn motoriese vaardighede en versterk hul spiertjies. Gebruik enige tellers, soos plastiekproppies, glas pebbles, speelklei, pom-poms, plastiek tellers ens.

INSTRUKSIES:

Druk die bladsye op karton en lamineer. Laat jou kleinding die tellers op die prentjies van die matjie spak en tel.