In hierdie stel is 10 verskillende getal flitskaarte - 1-10.
Daar is 'n stel flitskaarte met 4 op 'n bladsy en ook 'n volstel muurkaarte met almal in A4 grootte.
Lamineer en plak teen die muur of maak hand grootte flitskaarte.