Getal Vlaggies {Gesiggies}

R30,00

10x Vlaggies met getalle 1-10. A4 en A5 grootte vlaggies ingesluit.

Druk uit, lamineer en maak dit vas aan 'n tou/lint. Hang dan op teen 'n muur.