Goggas ♡ Aktiwiteitsboekie & Lesplan

R45,00

Die volgende is ingesluit:

♡ Die TEMA AKTIWITEITSBOEKIE se aktiwiteite is as volg:

  • Prentjie flitskaarte
  • Volg die lyn
  • Hoof- en kleinletter oefeninge: Gg
  • Muurkaart: g
  • Klank woorde: g
  • Speelklei matjie met opdrag
  • Vorm: Diamant
  • Doolhof
  • Skryf woorde
  • Sorteer: Goggas
  • Pas en verbind: Middellyn kruising
  • Getal flitskaarte: 1-10
  • Tel oefening: Nege
  • Lees, bou skryf woorde
  • Watter een verskil
  • Ryg patroon
  • Vier legkaarte: 4, 5, 10 en 12 stukke

♡ Die LESPLAN bestaan uit die volgende:

  • Opsomming van die Tema Aktiwiteitsboekie
  • Morsige Speeltyd / Sensoriese Speeltyd idee
  • Bybel Les/Versie voorstel (hoofstuk of vers)
  • Uitleg vir die week (Maandag-Vrydag) om die tema en aktiwiteite te doen/behandel (A4 bladsy)
  • Fyn & Groot Motoriese aktiwiteite
  • Kuns Aktiwiteit vir elke dag
  • Woorde in regte skoolskrif vir temabord/tafel

♡ Formaat: PDF dokumente wat direk na die bestelling gedownload kan word.