Graad RR Plekmatjie {Editable Template} vir Juffrouens

R150,00

Ontvang 'n editable Powerpoint template vir Graad RR tafelmatjie.

  • A4 grootte
  • Tik name self in
  • Druk soos nodig
  • Lamineer & plak op tafel
  • Hergebruik jaarliks
  • Verskillende opsies: 3x oop spasie vir teken en 3x tafel dek voorbeeld

+ Die regte drukskrif font is ingesluit.