Groente ♡ Aktiwiteitsboekie & Lesplan

R45,00

Die volgende is ingesluit:

♡ Die TEMA AKTIWITEITSBOEKIE se aktiwiteite is as volg:

  • Prentjie flitskaarte
  • Volg die lyn
  • Hoof- en kleinletter oefeninge: Oo
  • Muurkaart: o
  • Klank woorde: o
  • Aktiwiteitskaart
  • Vorm aktiwiteit: Hart
  • Sorteer: Volgens kleur
  • Skryf woorde
  • Pas en verbind: Middellyn kruising
  • Getal flitskaarte: 1-10
  • Lees, bou en skryf woorde
  • Ryg patroon
  • Doolhof
  • Syfer Speletjie
  • Geheue Speletjie
  • Vier legkaarte: 4, 6, 8 en 12 stukke

♡ Die LESPLAN bestaan uit die volgende:

  • Opsomming van die Tema Aktiwiteitsboekie
  • Morsige Speeltyd / Sensoriese Speeltyd idee
  • Bybel Les/Versie voorstel (hoofstuk of vers)
  • Uitleg vir die week (Maandag-Vrydag) om die tema en aktiwiteite te doen/behandel (A4 bladsy)
  • Fyn & Groot Motoriese aktiwiteite
  • Kuns Aktiwiteit vir elke dag
  • Woorde in regte skoolskrif vir temabord/tafel

♡ Formaat: PDF dokumente wat direk na die bestelling gedownload kan word.