KLEUR / COLOUR (met prentjies) Muurkaarte&flitskaarte / Wall charts&flashcards

R30,00

Hierdie stel is tweetalig. Die Afrikaans en Engelse woord verskyn op die kaarte. This set is bilingual. The Afrikaans and English word appears on the charts.

In hierdie stel is 11 Kleur Flitskaarte (A6) & Muurkaarte (A4) met bypassende prentjies in volkleur. Die volgende kleure is ingesluit:

  • Rooi
  • Blou
  • Groen
  • Geel
  • Pers
  • Pienk
  • Oranje
  • Wit
  • Swart
  • Grys
  • Bruin

Druk dit uit op karton, lamineer en plak teen die muur of maak hand grootte flitskaarte.

Elektroniese dokument: PDF (Adobe Reader nodig)