Konstruksie ♡ Aktiwiteitsboekie & Lesplan

R45,00

Die volgende is ingesluit:

♡ Die TEMA AKTIWITEITSBOEKIE se aktiwiteite is as volg:

  • Prentjie flitskaarte
  • Volg die lyn
  • Hoof- en kleinletter oefeninge: Ll
  • Muurkaart: l
  • Klank woorde: l
  • Wat verskil
  • Sorteer: Groot na klein
  • Vorm aktiwiteit: Driehoek
  • Skryf woorde
  • Lees, bou en skryf woorde
  • Pas en verbind: Middellyn kruising
  • Vorm patroon: Sirkel en Driehoek
  • Inkleurprentjie
  • Ryg patroon
  • Vind die letter
  • Getal flitskaarte: 1-10
  • Vier legkaarte: 4, 6, 8 en 12 stukke

♡ Die LESPLAN bestaan uit die volgende:

  • Opsomming van die Tema Aktiwiteitsboekie
  • Morsige Speeltyd / Sensoriese Speeltyd idee
  • Bybel Les/Versie voorstel (hoofstuk of vers)
  • Uitleg vir die week (Maandag-Vrydag) om die tema en aktiwiteite te doen/behandel (A4 bladsy)
  • Fyn & Groot Motoriese aktiwiteite
  • Kuns Aktiwiteit vir elke dag
  • Woorde in regte skoolskrif vir temabord/tafel

♡ Formaat: PDF dokumente wat direk na die bestelling gedownload kan word.