Elke week behandel 'n kindervriendelike tema. Dit bestaan uit kort lessies, aktiwiteite en idees. Hier is wat in elke program ingesluit is per week:
Week 9: Kombuis
Week 10: Eet en drinkgoed
Week 11: Huis en Tuin
Week 12: Vertrekke in die huis
Kleur: Blou
Vorm: Vierkant
Konsep: Klein
Nommer: 2