Leeskaart {seuns}

R20,00

Druk die leeskaart uit, skryf naam op en lamineer.

Skryf doelwit met witbordmerker wat weer kan afvee.

(Doelwit kan wees om 10 minute per dag te lees of een hoofstuk per dag.)

2x Weergawes ingesluit:

  • Maak ‘n regmerkie op elke sterretjie elke keer.
  • Teken self hartjies of sterretjies in die wolke elke keer.
Customers who bought this item also bought