Lente ♡ Aktiwiteitsboekie & Lesplan

R45,00

Die volgende is ingesluit:

♡ Die TEMA AKTIWITEITSBOEKIE se aktiwiteite is as volg:

  • Prentjie flitskaarte
  • Volg die lyn
  • Hoof- en Kleinletter Oefeninge: Mm
  • Muurkaart: m
  • Klank woorde: m
  • Wat verskil
  • Sorteer: Kort na Lank
  • Vorm Patroon: Ovaal en Reghoek
  • Skryf woorde
  • Lees, bou skryf woorde
  • Pas en Verbind: Middellyn kruising
  • Vorm: Ovaal
  • Pom-pom Matjie
  • Vind die letter
  • Syfer Speletjie: 1-10
  • Getal flitskaarte: 1-10
  • Vier legkaarte: 4, 6, 8 en 12 stukke

♡ Die LESPLAN bestaan uit die volgende:

  • Opsomming van die Tema Aktiwiteitsboekie
  • Morsige Speeltyd / Sensoriese Speeltyd idee
  • Bybel Les/Versie voorstel (hoofstuk of vers)
  • Uitleg vir die week (Maandag-Vrydag) om die tema en aktiwiteite te doen/behandel (A4 bladsy)
  • Fyn & Groot Motoriese aktiwiteite
  • Kuns Aktiwiteit vir elke dag
  • Woorde in regte skoolskrif vir temabord/tafel

♡ Formaat: PDF dokumente wat direk na die bestelling gedownload kan word.