Paasfees / Easter Pretpak

’n Volkleur pretpak propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp in hierdie tema met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Geestelik & Feestelike Paasfees aktiwiteite ingesluit:

Volg die lyn
Pas en verbind
Vorm pas speletjie
Eier pas speletjie
Speeklei matjie
Wat verskil
Voltooi die vorm
Voltooi die patroon
Geheue speletjie
Doolhof (Maze)
Voltooi die prentjie
Maskers
Legkaarte
Vorm Aktiwiteit
Knip Kaartjies
Inkleurprentjie
Versier die prentjie
Voltooi die patroon
Pas en verbind
Inkleurprentjie met versie
Jellybean Prayer

Die pretpak is 'n PDF dokument wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk word.