Payment Methods

Betaling opsies:

PayFast

U kan met 'n veilige konneksie met krediet kaart / debiet kaart betaal deur Payfast (www.payfast.co.za). U bestelling sal onmiddelik na betaling gereed wees om af te laai.

EFT

Aanlyn Bank dienste of Selfoon bank dienste vanaf ABSA, FNB, Nedbank, Standard Bank, Capitec ens. EPOS asseblief die bewys van betaling na tiana@little1.co.za.

Kontant Deposito

Kontant inbetaling SLEGS by die ATM Teller (ekstra R20 fooi), nie by die Bank Teller nie. EPOS asseblief die bewys van betaling onder R100 na tiana@little1.co.za.

PayPal

Oorseese kliënte kan Tiana (tiana@little1.co.za) kontak om met PayPal (www.paypal.com) te betaal.

Bewys van betaling:

Kontant Deposito:

Betaal die totale bedrag in by die ATM en EPOS bewys van betaling na tiana@little1.co.za. Die bestelling word dan geaktiveer. Bestellings waar die bewys van betaling nie geEPOS word nie, kan tot en met 3-5 dae neem om geaktiveer te word.

EFT:

Maak die betaling (indien nodig) en EPOS bewys van betaling na tiana@little1.co.za. Die bestelling word dan geaktiveer. Bestellings waar die bewys van betaling nie geEPOS word nie, kan tot en met 3-5 dae neem om geaktiveer te word.

PayFast:

Maak die betaling deur PayFast en dan sal die website weer terug gaan na die aanlynwinkel waar u die produkte kan aflaai.

Geen betaling:

Indien ons nie binne 7 dae u betaling ontvang het nie, sal ons gedwing word om die bestelling te kanselleer, iets wat ons regtig wil nie te doen nie.

Bank besonderhede:

Die bank besonderhede word saam met 'n faktuur ge-epos na die bestelling geplaas is op die Winkel.