Seediere / Sea Animals Pretpak

’n Volkleur pretpak propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp in hierdie tema met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Volg die lyn
Pas en verbind
Getal pas speletjie
Knip kaartjies
Flitskaarte
Voltooi die prentjie
Voltooi die patroon
Skaduwee speletjie
Sorteer in grootte
Tel kaarte
Speeklei matjie
Legkaarte
Ryg patrone
Inkleurprentjie & tel
Getal Oefening
Knip en Plak
Vorm Aktiwiteit

Die pretpak is 'n PDF dokument wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk word.