Sonnetjie van die dag/week Kaartjies

R15,00

'n Oulike hulpmiddel om kinders te beloon met goeie gedrag.

Ingesluit is 'n stel van "Sonnetjie van die dag" en "Sonnetjie van die week" kaartjies.

Groottes:

Sonnetjie van die dag: 18x kaartjies op A4 en 8x kaartjies op A4

Sonnetjie van die week: 18x kaartjies op A4 en 8x kaartjies op A4