In hierdie stel is 16x stelle teenoorgestelde muurkaarte en 32x flitskaarte.
Daar is 'n stel flitskaarte met 4 op 'n bladsy en ook 'n volstel muurkaarte met almal in A4 grootte.
Lamineer en plak teen die muur of maak hand grootte flitskaarte.