Sorry - this product is no longer available

Tema Aktiwiteitsboekie (24) - Voëls

’n Volkleur werksboekie propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp is met 'n kindervriendelike tema vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Prentjie flitskaarte
Volg die lyn
Hoof- en kleinletter oefeninge: Xx
Muurkaart: x
Klank woorde: x
Syfer speletjie
Knip kaartjies
Geheue speletjie
Vorm aktiwiteit: Ovaal
Doolhof
Sorteer: Klein na Groot
Pas en verbind: Middellyn kruising
Inkleurprentjie
Rigting aktiwiteit (links en regs)
Getal flitskaarte: 1-10
Tel Oefening
Knip aktiwiteit
Lees, bou en skryf woorde
Vier legkaarte: 4, 6, 8 en 12 stukke

Die werksboekie is 'n PDF dokument wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk word.