Werksboekie - Alfabet Klanke {A-Z} Knip & Plak (kleinletters)

R75,00

'n Alfabet Klanke & Letters Werksboekie met elke kleinletter van a-z. Elke letter is beskikbaar in kleur en swart & wit. Druk uit, knip en plak.

Elke letter word individueel uitgeknip en help die kleuter om die fonetiese klankie te leer en vas te lê.

Ingesluit is:

  • muurkaarte a-z (wat lyk soos letter aktiwiteit) kleinletters aktiwiteite vir a-z (in kleur) - druk, knip en plak
  • kleinletters aktiwiteite vir a-z (in swart & wit) - druk, versier self, knip en plak