Sorry - this product is no longer available

Tema Aktiwiteitsboekie (16) - Beroepe

’n Volkleur werksboekie propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp is met 'n kindervriendelike tema vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Prentjie flitskaarte
Volg die lyn
Hoof- en kleinletter oefeninge: Pp
Muurkaart: p
Klank woorde: p
Syfer speletjie
Knip kaartjies
Geheue speletjie
Vorm aktiwiteit: Reghoek
Doolhof
Sorteer: Klein na Groot
Pas en verbind: Middellyn kruising
Getal flitskaarte: 1-10
Tel oefening
Knip aktiwiteit
Lees, bou en skryf woorde
Vier legkaarte: 4, 6, 8 en 12 stukke

Die werksboekie is 'n PDF dokument wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk word.

LESPLAN vir hierdie Tema Werksboekie beskikbaar hier: http://store.little1.co.za/lesplanne