Sorry - this product is no longer available

Tema Aktiwiteitsboekie (12) - Konstruksie

’n Volkleur werksboekie propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp is met 'n kindervriendelike tema vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

INHOUD:
Prentjie flitskaarte
Volg die lyn
Hoof- en kleinletter oefeninge: Ll
Muurkaart: l
Klank woorde: l
Wat verskil
Sorteer: Groot na klein
Vorm aktiwiteit: Driehoek
Skryf woorde
Lees, bou en skryf woorde
Pas en verbind: Middellyn kruising
Vorm patroon: Sirkel en Driehoek
Inkleurprentjie
Ryg patroon
Vind die letter
Getal flitskaarte: 1-10
Vier legkaarte: 4, 6, 8 en 12 stukke


Die werksboekie is 'n PDF dokument wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk word.

LESPLAN vir hierdie Tema Werksboekie beskikbaar hier: http://store.little1.co.za/lesplanne