Sorry - this product is no longer available

Verpersoonlike Plekmatjie / Tafelmatjie vir peuter, kleuter, Graad RR-4'tjie

R45,00

Ontvang 'n verpersoonlike plekmatjie vir u peuter, kleuter, Graad RR-4'tjie.

  • A4 grootte
  • Druk soos nodig
  • Lamineer & plak op tafel

Pret manier om vorms, kleure, getalle en konsepte (groot en klein sterre) en ander konsepte te leer.

Na betaling van bestelling sal ek die u epos vir verdere inligting (naam) en dan die PDF plekmatjie/tafelmatjie aan u epos.

Geen beloonpunte kan gebruik word as betalingsmetode nie.