Water / Water Pretpak

’n Volkleur pretpak propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp in hierdie tema met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Afrikaans & Engelse aktiwiteite ingesluit. Includes Afrikaans & English activities.

  • Flitskaarte
  • Volg die lyn
  • Vorm aktiwiteit
  • Pas kaarte
  • Getal/Tel aktiwiteite
  • Watersiklus
  • Pas en verbind
  • Geheue speletjie
  • Dryf & Sink
  • Skryf woorde
  • Rympie
  • Visvang Speletjie
  • Papierboot
  • Waterbesparing
  • Knip Aktiwiteit
  • Speelklei matjie
  • Legkaarte
  • Inkleurprentjie



Die pretpak is 'n PDF dokument wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk word.