Gebruik die kleurvolle weerwiel om daaglikse weerstoestande aan te dui.
Blou en Oranje weerwiel ingesluit met twee pyltjies elk. Lamineer vir langdurige gebruik.