Wilde diere ♡ Aktiwiteitsboekie & Lesplan

R45,00

Die volgende is ingesluit:

♡ Die TEMA AKTIWITEITSBOEKIE se aktiwiteite is as volg:

  • Prentjie flitskaarte
  • Volg die lyn
  • Hoof- en kleinletter oefeninge: Aa
  • Muurkaart: a
  • Klank woorde: a
  • Speelklei matjie met opdrag
  • Kort storie & aktiwiteit
  • Vorm aktiwiteit: Vierkant
  • Skryf woorde
  • Sorteer: Groot en klein
  • Pas en verbind: Middellyn kruising
  • Getal flitskaarte: 1-10
  • Tel oefening: Vyf
  • Lees, bou en skryf woorde
  • Kleur oefening: Oranje
  • Wat volg speletjie
  • Vier legkaarte: 4, 6, 8 en 12 stukke

♡ Die LESPLAN bestaan uit die volgende:

  • Opsomming van die Tema Aktiwiteitsboekie
  • Morsige Speeltyd / Sensoriese Speeltyd idee
  • Bybel Les/Versie voorstel (hoofstuk of vers)
  • Uitleg vir die week (Maandag-Vrydag) om die tema en aktiwiteite te doen/behandel (A4 bladsy)
  • Fyn & Groot Motoriese aktiwiteite
  • Kuns Aktiwiteit vir elke dag
  • Woorde in regte skoolskrif vir temabord/tafel

♡ Formaat: PDF dokumente wat direk na die bestelling gedownload kan word.