Sorry - this product is no longer available

🥰🧸 Alfabet + Getalle + Vorms + Kleure Werksboekies COMBO

Volkleur werksboekies propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp is met 'n kindervriendelike tema vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R260,00

GETAL WERKSBOEKIE (NORMALE PRYS R70):

'n Getal boekie met getalle 1-10. Elke getal kan afsonderlik behandel word en dan vorm dit saam 'n groot 1-10 getal boekie.

Ingesluit in elke getal boekie stel is:

  • Voorblad van die getal wat behandel word
  • Getal om na te trek
  • Aktiwiteit om een te leer
  • Volle A4 met lyne om die getal na te trek

Ook ingesluit:

  • Getal pas speletjie
  • Wasgoedpennetjie tel pret
  • Getallyn 1-10
  • Tel kaarte
  • Dobbelstene: Getalle, kolle, woorde
  • Getal flitskaarte
  • Kleur in volgens nommer
  • Getal skryf oefeninge
  • Pas en verbind
  • Speelklei matjies
  • Sand / Sout A6 skryf kaarte
  • Getal ryg patrone
  • Getal trein
  • Getal muurkaart
  • Getal legkaarte

103 drukbare bladsye

ALFABET WERKSBOEKIE (NORMALE PRYS R80):

'n Letter boekie met elke letter van A-Z (hoof- en kleinletters). Elke letter kan afsonderlik behandel word en dan vorm dit saam 'n groot A-Z letter boekie.

Ingesluit in elke letter/klank boekie stel is:

  • Voorblad van die letter wat behandel word
  • Hoof- en kleinletter om te versier
  • Hoof- en kleinletter om te ryg
  • Hoof- en kleinletter vorming oefeninge op lyne
  • Skoon lyn papier om letters en woorde te skryf
  • Letter en prentjie ryg patroon bv. reënboog met hoof- en kleinletter R op
  • Woorde wat met met die letter begin begin
  • Vind prentjies wat met die letter begin werksvel
  • Prentjie en letter flitskaarte om te identifiseer met watter letter die prentjie begin

Ook ingesluit:

  • Een bladsy met prentjies wat met letters A-Z begin - Speel "Ek sien met my klein ogies iets wat met 'n ____ begin."
  • A-Z hoofletters op lyne wat geoefen kan word - A4
  • A-Z kleinletters op lyne wat geoefen kan word - A4
  • Skoon lyn papier

320 drukbare bladsye

VORM WERKSBOEKIE (NORMALE PRYS R50):

'n Vorm boekie met 8 vorms (sirkel, driehoek, vierkant, reghoek, ovaal, hart, diamant, ster). Elke vorm kan afsonderlik behandel word en dan vorm dit saam 'n groot vorm letter boekie.

Ingesluit in elke vorm boekie stel is:

  • Voorblad van die letter wat behandel word
  • Vorm om te skryf, in te kleur en teken
  • Vorm om met pom-poms te pak
  • Vorm ryg patroon
  • Vorm om te versier
  • Vorm om op stippellyne te teken
  • Vorm speelklei matjie
  • Vorm legkaart

Ook ingesluit:

  • Flitskaarte van al 8 vorms
  • Skaduwee speletjie
  • Geheue speletjie

81 drukbare bladsye

KLEURE WERKSBOEKIE (NORMALE PRYS R60):

'n Kleure boekie met 7 kleure (rooi, blou, groen, geel, oranje, pienk, pers). Elke kleur kan afsonderlik behandel word en dan vorm dit saam 'n groot kleur boekie.

Ingesluit in elke vorm boekie stel is:

  • Voorblad van die kleur wat behandel word
  • Kleur om te skryf
  • Prentjies om in te kleur in kleur
  • Skryf die kleur op lyne
  • Omkring die regte kleur prentjies
  • Skaduwee speletjie
  • Legkaarte 2x 5 stuk
  • Legkaarte 2x 10 stuk

Kleure sorteer trein met prentjies en woorde om op elke waentjie te pas.

74 drukbare bladsye

Save

Save

Save

Save

Save

Save

Save

Save

Save

Save

Save

Save