Dinosourusse / Dinosaurs Pretpak

’n Volkleur pretpak propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp in hierdie tema met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Afrikaans & Engelse aktiwiteite ingesluit. Includes Afrikaans & English activities.

  • Flitskaarte
  • Volg die lyn
  • Pas kaarte
  • Meet Aktiwiteit
  • Getal Aktiwiteit
  • Knip kaartjies
  • Pas en verbing
  • Geheue speletjie
  • Fossiele
  • Volg die paadjie
  • Bordspeletjie + Dobbelsteen
  • Sorteer Aktiwiteit
  • Konsep: Groot & Klein
  • Pas en verbind
  • Legkaarte
  • Speeklei matjie
  • Sertifikaat
  • Skaduwee Speletjie
  • Vorm Aktiwiteit


Die pretpak is 'n PDF dokument wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk word.