Eekhoring+Blomme Verjaarsdag Banier vir klas [Jan-Des]

R20,00

Druk uit die eekhoring en bomme en lamineer. Plak dit op teen die muur.

Skryf die verjaarsdag maatjies se name met 'n witbord merker op die bomme .

Ingesluit is 12x bomme van Januarie tot Desember en 'n eekhoring om langs of om die banier te versier.