Flitskaarte & Muurkaarte {Alfabet Klanke} - Pastelkleurige Ballonne

26x Klank Flitskaarte & Muurkaarte met bypassende prentjies in volkleur.
R45,00

Klank muurkaarte en flitskaarte met die fonetiese klank en bypassende prentjie en nie die letter nie.

In hierdie stel is 26 verskillende klank flitskaarte.

Daar is 'n stel flitskaarte met 4 op 'n bladsy en ook 'n volstel muurkaarte met almal in A4 grootte.

Lamineer en plak teen die muur of maak hand grootte flitskaarte.