Flitskaarte & Muurkaarte {Alfabet Klanke}

33x Klank Flitskaarte & Muurkaarte met bypassende prentjies in volkleur.
R45,00

Klank flitskaarte is anders as die alfabet flitskaarte. Die flitskaarte leer kinders die fonetiese klank en nie die letter nie.

BV. uil begin met 'n ui klank nie 'n "u" klank nie waar in die woord bUs word die u die regte klank uitgespreek.

In hierdie stel is 33 verskillende klank flitskaarte, party meer as 1 van elk.

Daar is 'n stel flitskaarte met 4 op 'n bladsy en ook 'n volstel muurkaarte met almal in A4 grootte.

Lamineer en plak teen die muur of maak hand grootte flitskaarte.