Flitskaarte & Muurkaarte {Kleure} met prentjies

11 Kleur Flitskaarte (A6) & Muurkaarte (A4) met bypassende prentjies in volkleur.
Old price: R10,00
R30,00

In hierdie stel is 11 Kleur Flitskaarte (A6) & Muurkaarte (A4) met bypassende prentjies in volkleur. Die volgende kleure is ingesluit:

  • Rooi
  • Blou
  • Groen
  • Geel
  • Pers
  • Pienk
  • Oranje
  • Wit
  • Swart
  • Grys
  • Bruin

Druk dit uit op karton, lamineer en plak teen die muur of maak hand grootte flitskaarte.

Elektroniese dokument: PDF (Adobe Reader nodig)