Elke week behandel 'n kindervriendelike tema. Dit bestaan uit kort lessies, aktiwiteite en idees. Hier is wat in elke program ingesluit is per week:
Week 13: Wilde Diere
Week 14: Vervoer
Week 15: See Diere
Week 16: Die Weer
Kleur: Geel
Vorm: Driehoek
Konsep: Hoog & Laag
Nommer: 3