Elke week behandel 'n kindervriendelike tema. Dit bestaan uit kort lessies, aktiwiteite en idees. Hier is wat in elke program ingesluit is per week:
Week 5: My klere
Week 6: Troeteldiere
Week 7: Groente
Week 8: My gesig
Kleur: Rooi
Vorm: Sirkel
Konsep: Groot
Nommer: 1