Sorry - this product is no longer available

Leer Program & Flitskaarte - Week 1-32 + Aktiwiteitskaarte

Volledige leer-program vir 1-3 jariges wat oor 32 weke behandel kan word + Aktiwiteitskaarte.
R550,00

Ons Leer-Program vir 1-3 jariges + Aktiwiteitskaarte, is in PDF vorm wat jy na betaling aflaai van die internet en uitdruk vir jou gebruik.

LEER-PROGRAM:

Elke week behandel 'n kindervriendelike tema. Dit bestaan uit kort lessies, aktiwiteite en idees.

Hier is wat in elke program ingesluit is per week:

  • Voorbereiding: Vir die week se tema. Tema's is gelys op ons Winkel.
  • Bybelonderrig: Elke week 'n nuwe onderwerp.
  • Wiskunde Les: Kleure, Vorms, Konsepte, Nommers.
  • Kuns Aktiwiteit: Elke dag 'n nuwe kuns aktiwiteit.
  • Spier Oefeninge en Musiek Les: Groot & Fyn Motories en Musiek.
  • Taal Aktiwiteit: Besprekings rondom die week se tema om woordeskatkennis te bevorder.
  • Kleur Dag: Trek 'n kleur t-hemp aan op hierdie dag.
  • Pret Eetgoed Idee: Iets prettigs om te maak vir middagete.
  • Uitstappie Idee: Gaan op 'n uitstappie wat deel vorm van die tema.
  • Morsige Speeltyd: Resepte ingesluit.
  • Bak & Brou: Resepte ingesluit.
  • Woorde: Woorde in regte skool skrif wat saam die tema gaan.
  • Flitskaarte: Volkleur flitskaarte wat inpas by elke week se tema.

Elke week behandel die volgende temas, kleure, vorms, konsepte, getalle:

WEEKTEMAKLEURVORMKONSEPGETAL
1My liggaamRooiSirkelN/AN/A
2PlaasdiereRooiSirkelN/AN/A
3My gesin & familieRooiSirkelN/AN/A
4VrugteRooiSirkelN/AN/A
5My klereRooiSirkelGroot1
6TroeteldiereRooiSirkelGroot1
7GroenteRooiSirkelGroot1
8My gesigRooiSirkelGroot1
9KombuisBlouVierkantKlein2
10Eetgoed & drinkgoedBlouVierkantKlein2
11Huis & tuinBlouVierkantKlein2
12Vertrekke in die huisBlouVierkantKlein2
13Wilde diereGeelDriehoekHoog3
14VervoerGeelDriehoekHoog3
15See diereGeelDriehoekHoog3
16Die weerGeelDriehoekHoog3
17SeisoeneGroenReghoekLaag4
18EmosiesGroenReghoekLaag4
19SintuieGroenReghoekLaag4
20KleureGroenReghoekLaag4
21TandePersHartVoor & Agter5
22BeroepePersHartVoor & Agter5
23InsektePersHartVoor & Agter5
24ReptielePersHartVoor & Agter5
25KonstruksieOranjeDiamantIn & Uit6
26AlfabetOranjeDiamantIn & Uit6
27HerwinningOranjeDiamantIn & Uit6
28Gesonde en Ongesonde KosOranjeDiamantIn & Uit6
29Aarde & RuimteBruinOvaalBo & Onder7
30VormsBruinOvaalBo & Onder7
31AantrekBruinOvaalBo & Onder7
32GeluideBruinOvaalBo & Onder7

AKTIWITEITSKAARTE:

Die aktiwiteitskaarte kan saam (of apart) met die Leer-Program vir 1-3 jariges gebruik word, wat hier beskikbaar is: http://store.little1.co.za/-afrikaans

Ingesluit is 38x aktiwiteitskaarte en behandel die volgende:

    Vorms: sirkel, vierkant, driehoek, reghoek, diamant, ovaal, hart, ster
    Kleure: rooi, blou, geel, groen, pers, pienk. bruin, oranje
    Konsepte: groot, klein, hoog, laag, voor, agter, in, uit, ver, naby, bo, onder, op, af
    Getalle: 1-9

Products specifications
Attribute nameAttribute value
Screensize10.0''