Moedersdag / Mother's Day Pretpak

’n Volkleur pretpak propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp in hierdie tema met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Afrikaans & Engelse aktiwiteite ingesluit. Includes Afrikaans & English activities.

Volg die lyn
Pas en verbind
Knip kaartjies
Voltooi die vorm
Tel kaarte
Getal speletjie
Mamma kaartjie
Sorteer
Getal inkleur
Boekmerke
Pas Speletjie
Inkleurprentjie
Koeponne
Voltooi die patroon
Diploma vir die "WÊRELD SE BESTE MAMMA!"
Inkleur & Knip
Legkaarte
Hand afdruk & versie
Voet afdruk & versie
Idees om te maak vir Moedersdag

Die pretpak is 'n PDF dokument wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk word.