My Little One Inkleurboek #1 met 50 woorde

Old price: R45,00
R10,00

Die My Little One Inkleurboek het 50 inkleurprentjies wat ingekleur of geverf kan word.

Sluit in:

  • 'n voorblad vir seuns en dogters
  • inkleurprente in A4 grootte
  • 50x inkleurprentjies
  • woorde onder elke prentjie (woordeskat bou en perfek vir klank herkenning / pre-lees / lees)

PDF formaat. Druk uit en bind (optioneel).