Olifant Spore Verjaarsdag Banier vir klas [Jan-Des]

R20,00

Druk uit die olifant spore en lamineer. Plak dit op teen die muur.

Skryf die verjaarsdag maatjies se name met 'n witbord merker op die olifant spore.

Ingesluit is 12x olifant spore van Januarie tot Desember en verskillende grootte olifant spore om om die banier te versier.