Druk uit op karton en lamineer. Gebruik ‘n gekleurde witbord merker om ‘n sterretjie in te kleur as die potjie gebruik is. OF Regte plakkers kan op die sterretjies geplak word.