36x Roetine kaartjies wat gebruik kan word om op 'n visuele manier roetine aan te dui. Die kaartjies sluit die volgende in:opstaanaantrekontbythare kamvitamieneborsel tande x2sensoriese speeltydpeuselhappie x2middageteskool toevryspelbinne speelbuite speel x2kreatieftelevisietydaandetebadtydnagklereleesgodsdiensslaaptydtoilet roetine x3was hande x3blanko x6Die seuns stel is blou en bestaan uit 'n stel mét 'n beskrywing op die kaartjie asook 'n stel sonder 'n beskrywing. Die blanko kaartjies werk perfek vir aktiwiteite/takies wat nie in die stel reeds beskikbaar is nie.Grootte: 9x9 cm