Sorry - this product is no longer available

Seisoenwiel {A3} Wit agtergrond

R30,00

Gebruik die seisoenwiel om die seisoene aan te dui.

Seisoenwiel ingesluit met aparte swart wysers (vervang soos nodig). Lamineer vir langdurige gebruik.

A3 grootte en kan ook op A4 gedruk word.