TEENOORGESTELDES / OPPOSITES Muurkaarte&flitskaarte / Wall charts&flashcards

R30,00

Hierdie stel is tweetalig. Die Afrikaans en Engelse woord verskyn op die kaarte. This set is bilingual. The Afrikaans and English word appears on the charts.

 

In hierdie stel is 16x stelle teenoorgestelde muurkaarte en 32x flitskaarte.

  1. Droog | Nat
  2. Groot | Klein
  3. Baie | Min
  4. Vol | Leeg
  5. Kort | Lank
  6. Vinnig | Stadig
  7. Oop | Toe
  8. Lig | Swaar
  9. Binne | Buite
  10. Voor | Agter
  11. Hoog | Laag
  12. Hard | Sag
  13. Skoon | Vuil
  14. Bo | Onder
  15. Links | Regs
  16. Koud | Warm

Daar is 'n stel flitskaarte met 4 op 'n bladsy en ook 'n volstel muurkaarte met almal in A4 grootte.

Lamineer en plak teen die muur of maak hand grootte flitskaarte.

 

In this set there are 16 different sets of opposites with flashcards & wall charts.

  1. Dry | Wet
  2. Big | Small
  3. More | Less
  4. Full | Empty
  5. Short | Tall
  6. Fast | Slow
  7. Open | Closed
  8. Light | Heavy
  9. Inside | Outside
  10. Front | Back
  11. High | Low
  12. Hard | Soft
  13. Clean | Dirty
  14. Top | Bottom
  15. Left | Right
  16. Cold | Hot

It includes the flashcards - 4x per A4 and wall charts 1x per A4 in a PDF file.

Laminate and stick on the wall or make hand size flashcards.