Werksboekie - Knip

’n Volkleur werksboekie propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp is met 'n kindervriendelike tema vir 3-5 jarige kleuters met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R50,00

'n Knip boekie met knip aktiwiteite. Ingesluit is:

  • Breë lyne
  • Dun lyne
  • Reguit lyne
  • Skuins op lyne
  • Skuins af lyne
  • Geboë lyne
  • Ronde lyne
  • Skerp lyne
  • Sig-sag lyne
  • Skerp hoeke
  • Simmetrie prentjies
  • Lyne van vorms

102 Bladsye