Vadersdag / Father's Day Pretpak

’n Volkleur pretpak propvol aktiwiteite, spesiaal ontwerp in hierdie tema met die doel om skoolgereedheidsvaardighede op ‘n pret en speel manier te ontwikkel.
R30,00

Afrikaans & Engelse aktiwiteite ingesluit. Includes Afrikaans & English activities.

Volg die lyn
Pas en verbind
Pas speletjie
Tel kaarte
Versier ‘n das
Voltooi die vorm
Getal speletjie
Geheue speletjie (dasse)
Geheue speletjie (Pappa goed)
Voltooi die patroon
Bou ‘n PA!
Koeponne
Vadersdag kaartjie
Knip kaartjies
Inkleurprentjies
Legkaarte
Diploma vir die "WÊRELD SE BESTE PAPPA!"
Skaduwee Speletjie
Pappa kaartjie
Vadersdag Idees


Die pretpak is 'n PDF dokument wat na u betaling geaktiveer is, direk van Little One se winkel kan aflaai en uitgedruk word.