Voël Nessies Verjaarsdag Banier vir klas [Jan-Des]

R20,00

Druk uit die voël nessies, eiers, voëltjies en lamineer.

Skryf die verjaarsdag maatjies se name met 'n witbord merker op die voël eiers. Plak die eiers in die nessie waar nodig.

Ingesluit is 12x nessies van Januarie tot Desember en 4x gekleurde eiers en 8x voëltjies. Gebruik die voëltjies om van die nessies te versier.

Plak dit op teen die muur.