In hierdie stel is 8 verskillende vorm flitskaarte & muurkaarte - diamant, driehoek, hart, ovaal, reghoek, sirkel, ster, vierkant.
Daar is 'n stel flitskaarte met 4 op 'n bladsy en ook 'n volstel muurkaarte met almal in A4 grootte.
Lamineer en plak teen die muur of maak hand grootte flitskaarte.